VOORSITJAG SE DINGE
In die Mei-uitgawe (Bospos) kla Bill, ’n aanjaer tydens voorsitjagte, oor voorsitjagters wat te goed gekamoefleer is, soms te veel rondbeweeg of wie se gewere en toerusting só blink dat dit hulle weggee.
Nadat ek Bill se storie gelees het, wou ek dadelik vir hom sê: “Ek voel jou pyn, my broer”. Veral as ’n mens te voet die aankeerwerk moet doen en jy kom ’n lang pad deur klippe en oor rante net om op ’n rondlopende voorsitjagter af te kom wat al die harde werk in sekondes ongedaan maak. En luister maar vanaand om die vuur. Hy is die bogger wat staan en kla dat daar niks by hom verbygekom het nie. Dis klokslag so.
Ek was self al baie keer ’n jagter én aanjaer. Hier wil ek myself in die rede val oor die term “aanjaer”. Niemand wil ’n aanjaer genoem word nie. Is dit nie waar ons ons eerste fout maak nie? Sommige mense wat die bokke moet aankeer, verstaan dalk die term aanjaer letterlik en dan jaag hulle sommer letterlik en figuurlik gesproke aan.
Dit laat my dink aan die keer toe ek as kind met my pa se motor in my broer s’n vasgery het. Pa het die besigheid so staan en bekyk en al wat hy gesê het, was: “Ek moet jougenoem word nie. “Aankeer” werk vir my beter. Aanjaag klink mos alteveel na droogmaak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days