SA Hunter/Jagter

DIE SPOOR BYSTER

Niemand is so slim, dat hy niks meer kan byleer nie, en niemand is so dom (onervare) dat hy ’n ander niks kan leer nie…

Ek hou baie van hierdie bekende woorde, want dit som vir my die basis van ’n jagervaring mooi op. Jy as jagter, selfs al is dit jou heel eerste jagsafari, het ’n sekere hoeveelheid kennis en ervaring wat jy moet kan toepas om daardie eerste bokkoorsskoot af te trek – al is dit net jou kennis rakende jou eie, sowel as jou wapen se vermoëns. En selfs al is jou gids die plaaslike melkman of die tienjarige plaasseun, kan jy ook nog by hom leer, al is jy ook hoe ervare. Of al beskou jy jouself as volleerd.

Ek weet, want ek is deur die hele leerskool. Ek was onaantasbaar as jong windgat-met’n-.243, en daar was niks wat ek nie sou probeer skiet nie. Skiet, ja, want jag behels veel meer as net die skiet van die prooi. José Ortega y Gasset het gesê dat jy so moet jag: Nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks