Weg!

VIR DIE VOËLS

LUS VIR WEGKRUIPERTJIE SPEEL?

Ek het onlangs laatmiddag met my voete in die Oranjerivier gesit en gestaar na die dor kranse oorkant in Namibië. Skielik pik iets my toon. Ek pluk my voet uit die water en staar die dieptes in. Skole klein vissies dartel rond in die donker water. Ek en my vrou, Ronél, het eenkeer by ’n spa in Blouberg ’n Groupon-koepon gebruik vir dié voorreg. Dus glip ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg13 min read
Met Die Klein-Karoo Getoor
Ladismith is die plek waar my ma gebore en grootgeword het en ek hou al my hele lewe lank hier vakansie. Al langs die Klein-Swartberg lê valleie met vrugbare grond en bergwater en die mooiste plaasname: Voorbaat, Dwarsrivier, Buffelskloof, Hoeko, Abr

Related