ANTARKTIKA-EKSPEDISIE 2020
Sep 16, 2019
2 minutes
Weg se 2020-ekspedisie na Antarktika is gemik op amateur-wildlewefotograwe, avontuurlustige reisigers, voëlliefhebbers en mense wat ’n fassinasie het met die geskiedenis, geografie en natuurskoon van die poolstreke.
Die toer begin op 8 Oktober 2020 in Punta Arenas, Chili. Hiervandaan vaar ons met die RCGS Resolute na die Falkland-eilande waar jy aan wal gaan om onder meer pikkewyne en albatrosse af te neem, en om die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days