Die koue oorlog word witwarm
Sep 16, 2019
2 minutes
WOORDE MARCELLE VAN NIEKERK EN PIERRE STEYN
In die regterhoek is die Haval H9, ’n groot sewesitpleksportnutsvoertuig wat sjampanjeluukshede teen ’n vonkelwynprys aanbied. Dis dalk die eerste bewys dat die Chinese voertuie wat drupsgewys op ons paaie verskyn, binnekort ’n stortvloed kan word.
Ha-wat, vra jy? Vir die meeste van ons is dit uitdagend genoeg om in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days