Vrouekeur

Vra vir dr HERMANN

ONBETROKKE OUMA

My ouers is geskei. My pa bly naby ons en is baie by ons kleuters betrokke. My ma woon in ’n ander deel van die land, maar hoewel sy genoeg tyd en geld het om te kom kuier, sien sy die kleinkinders hoogstens een keer per jaar. Sy mis alle oupa-en-ouma-dae, skoolprysuitdelings en selfs die kinders se doop. Hoe kan sy so onbetrokke wees?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related