Nataniël sê ...
Jan 20, 2020
2 minutes
Dit het so lanklaas gebeur, maar ek het die monster dadelik herken, vyfuur vanoggend ruk ek wakker, dolk in die rug, doringdraad in die bors, staalpen deur die slape, oorlogsweet op die voorkop, spooktande wat woestyntong in my mond. Hoekom sou ek ’n paniekaanval in my slaap kry?
Ek vergeet alles wat ek geleer het, die egalige asemhaling, die oorgee aan die donkerte en die wete
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days