Oplossings CHEVON EN MARY GEE DIÉ RAAD
Feb 24, 2020
1 minute
1 Verander jou kommunikasiedoelwit
ou uitgangspunt behoort een van nuuskierigheid oor jou maat te wees wanneer julle oor geld gesels, sê Mary. “Moenie jou maat.” Om jul verskillende benadering tot geld as reg of verkeerd te beskou, is ’n resep vir oorlog, sê Chevon. “Moenie mekaar probeer verander of oortuig dat die ander een se manier beter is nie, maar dink eerder hoe julle vorentoe gaan maak met geld.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days