Rooi Rose

GROOTSTE GIMFOUTE

SO MORS JY TYD IN DIE GIM Jy het ’n uur om te oefen, maar gebruik jy werklik jou tyd slim? Hou volgende keer boek en kyk hoeveel van die 60 minute jy werklik oefen. Meningsopnames wat ’n gimnasiumgroep onder duisend van sy lede gedoen het, het getoon dat die tipiese gimlid maklik 21 minute van sy uur in die gim mors en net 39

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Wyn Van Die Maand
La Motte Shiraz 2017 is ’n vrugtige shiraz gemaak in die karakter en styl van Franschhoek-shiraz. Die 15% durif shiraz wat bygevoeg word, gee die wyn ’n diep, donker rooivrugkarakter. Durif word veral in Australië en Kalifornië gebruik in versnitte s
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee

Related