Rooi Rose

‘EK IS STERK GENOEG’

Dis so anders as wat ek my voorgestel het.” Aan die woord is Zozibini Tunzi, Mej. Suid-Afrika 2019, en ons praat oor hoe dit voel om die kroon as die mooiste vrou in die land te dra. Ons ontmoet mekaar vlugtig vir koffie in die koffiewinkel van die gebou in Sandton waar sy vir haar ampsjaar in ’n luukse-woonstel woon. Nou-nou moet sy Pretoria toe vertrek vir ’n amptelike afspraak, en sy het eers laat die vorige dag teruggevlieg van Mauritius af. ’n Opwindende, warrelwindlewe vir ’n jong vrou wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related