Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal: Justice Security, #2
Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal: Justice Security, #2
Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal: Justice Security, #2
Ebook30 pages22 minutes

Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal: Justice Security, #2

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

 'n Dreigende brand noop 'n sekuriteitswag om te kies om óf homself óf 'n vyfjarige kind te red.

Hulle staan bekend as die "troepe" – die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie – hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle 'n veilige omgewing vir kliënte en werkers skep.

Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by 'n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam "Teddiebeer" gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.

Maar, wanneer 'n ontevrede kliënt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het 'n keuse om te maak … maar sal hy dit betyds kan maak?

LanguageEnglish
Release dateDec 23, 2023
ISBN9798223998549
Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal: Justice Security, #2
Author

T. M. Bilderback

T.M. Bilderback es un ex-comentarista de radio con un gran número de ideas para historias en su cabeza, muchas basadas en canciones clásicas. El autor actualmente reside en Tennessee y escribe febrilmente para lidiar con estas ideas en la forma de libros, antes de salir corriendo por la calle.

Read more from T. M. Bilderback

Related to Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal

Titles in the series (34)

View More

Related ebooks

Suspense For You

View More

Related articles

Related categories

Reviews for Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal - T. M. Bilderback

    ebook_preview_excerpt.htmlUmn6@U-6lɢ?XbIZE;IO7I.$4|͛?kNWL~MKRaN/-t]-?,q~3w_~CWt|X-/Vty{z\ޝW&|+Y^ߕYuIo9TyGI)Kmjtͫ\o|f:?glbz>T3f @58BS 5l$ZƇwJrbI[m瘸k2|CNsydz9s,jatlx#iBr\kFaaݱ#- ]DzrёfҎ*\#m8@/k9tRoq$7]I#AE ~ $9j0FDDToTwG(itRFK?㱷E3czk LΖ O6M ηYy@m xLA6Sg1/2Z".h"9JULE>amȩ,jbFPkv*ƞV);Ĩs8`,f/r,-D~ҁ؈T1RL +G8R}Tt_ά7"w+̔T^m(N-12 2'X9 Jag;Y!Cu{[oP٧CL#=!:N>RFI7r@JK]d@P1a094bk/i n%`uP$!`Ft`d.Bm d1nmNCvgJMny覩/ ]vr_Zi[EYV%~&)Q}?e)OA;)~((2ܳ 2 w \tW^\-b]x JAMBa8&sO4H"+ gAŽk~9Ȼ/| zzaQy-\ɚ˼D2wn5&rڶUds }
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1