Die tekens wat jy onder die knie moet kry vir wiskundige bewerkings is die plus-, minus-, maal-en deeltekens. Hierdie tekens is maklik om te herken.
BEWERKINGSTEKENS
Optel: + (plus)
bv. 32 + 8 = 40
Aftrek: – (minus)
bv. 32 – 8 = 24
Vermenigvuldig: × (maal)
bv. 12 × 8 = 96
Deel: ÷ (deel)
bv. 40 ÷ 8 = 5
Hierdie tekens sal jy gewoonlik kry in somme, maar dit kan ook