SA Hunter/Jagter

WAAR HET DIT ALLES BEGIN – dalk onder ’n kremetartboom?

Ek is onlangs vir ’n jag in die Musina-omgewing (destyds Messina) in die hartjie van die Bosveld genooi. Die uitnodiging het dinge in my wakker gemaak wat ek al lankal vergeet het.

Ek is nie seker waar my liefde vir jag en die natuur begin het nie. Dit kon wees toe ek ses jaar oud was en tarentale en eende saam met my pa en broer gejag het. Of dalk toe ek later met ’n klein breeknek-windbuks by die huis rondgeloop en muisvoëls gejag het.

Wat wel ’n baie groot indruk op my gemaak het, was ’n jag in die Bosveld toe ons vir tien dae onder ’n kremetartboom gekamp het. Ek moes 11 of 12 jaar oud gewees het. ’n Goeie vriend van my pa het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks