Die Tuinier Tydskrif

Sukses met sitrusbome

Wat is sitrus?

Die Oxford woordeboek se weergawe lui soos volg: “’n Boom van ‘n genus wat sitroen, suurlemoen, lemmetjie, lemoen en pomelo insluit. Inheems aan Asië word sitrusbome in warm lande gekweek vir hul vrugte.”

Uit hierdie lys word ‘n sitroen dikwels net vir die skil gebruik, het baie min sap en word nie baie in Suid-Afrika verbou nie, maar die ander is almal welbekend en by elkeen hiervan is daar ‘n gunstelingvariëteit. Soorte waarna dikwels as sagte sitrus verwys word, word nie in die woordeboekweergawe genoem nie, maar dit is beslis sitrus en sluit die wat maklik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related Books & Audiobooks