Huisgenoot

IS DIT LIEFDE OF IS DIT BEHEER?

BYNA weekliks verskyn nuwe foto’s van Bianca Censori, die musikant Kanye West se vrou. En elke keer wil ’n mens vra: Genugtig, wat drá die vrou?!

Daar’s die keer toe sy in ’n deurskynende plastiekreënjas en swart stewels op straat gesien is, sonder klere daaronder. En die keer toe sy ’n goudkleurige lyfpak met ’n pers kussing oor haar borste gedra het. Onlangs het sy gekleurde sykouse aangehad sonder onderklere, met ’n band oor haar bors.

Elke keer wys haar uitrustings nog ’n bietjie meer lyf en raak dit moeiliker om te beskryf, meer bisar en meer skandalig.

Op ’n onlangse uitstappie na ’n winkelsentrum in Los Angeles het sy in ’n bratop, neongeel sykouse en swart hoëhakskoene verskyn, terwyl haar man ten

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers