Dit is glad nie moeilik om Elko Implemente se aanleg op Hoopstad te vind nie. Voor die gebou pryk ’n reeks heldergroen landbouwerktuie wat die aandag trek. Selfs met die eerste oogopslag sien ’n mens die innovering en gehalte raak wat hierdie onderneming gevestig het as ’n staatmaker Suid-Afrikaanse verskaffer van landbouwerktuie.
Arno Pienaar, die eienaar van Elko,