Die nuwegenerasieinsekdoder Circaden® 200 SC (reg. nr. L11488, Wet 36 van 1947) van FMC is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Dit het ’n unieke werking en bied breëspektrum-bekamping van skadelike insekte, waaronder witvlieg, plantluise, blaaspootjies, bladmyners en lepidoptera, by gewasse.
Toedienings vroeg in die gewassiklus kan help om sagte saailinge