Die aktrise SOPHIE TURNER, wat in Game of Thrones was, het die hof gevra om voort te gaan met haar en JOE JONAS se egskeidingsaak.
Joe (34) het verlede September ’n egskeiding aanhangig gemaak. Die twee het in Desember ’n tydelike ooreenkoms oor toesig oor hul dogters, Delphine (21 maande) en Willa (3), bereik. Die ooreenkoms het in