Die Louwcoe-Charolais-kudde het vanjaar sy derde Elite-platinumkoei opgelewer. Die blootstelling aan suurveld maak dié stoetery op Louwrens Viljoen se plaas, Mountain View, uitsonderlik. Hulle is trots op hul aanpasbare en geharde bulle. In die winter maak hulle staat op mieliereste met ’n gepaste soutlek op die veld.
Louwrens lê veral