Boereplan
Planttyd is ’n wedloop teen tyd. Om vinnig ’n trekker se brandstoftenk vol te maak sonder ’n kommersiële dieselwa, is vir Pierre du Plessis van die plaas Groot Zanddrift by Napier ’n voorrangsaak.
Hy plant jaarliks sowat 750 ha koring, gars, hawer, kanola en lusern aan, maar dit regverdig nog nie die koop van ’n duur kommersiële dieselwa nie. Vir boere wat meer hektare beplant, maak