Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Treinplan vorder, effens

Belanghebbendes in die vervoerbedryf was min beïndruk met Transnet Freight Rail se beoogde tariewe vir derdeparty-operateurs op Suid-Afrika se spoorlyne. Tog hoop verteenwoordigers van graanverskepers dat die openbare konsultasieproses wat op die bekendmaking van dié tariewe gaan volg, ’n beter bedeling sal oplewer as die vorige veilingsronde vir spoorlyn-tydgleuwe, waarin daar geen belangstelling was nie. Volgens Brendon Hubbard, ontleder by Clucasgray Investment Management, het die bedryf ’n vervoertarief van 8c per ton per kilometer (nettogewig) verwag, maar die huidige plan maak voorsiening vir Operateurs loop ook die risiko om hul gebruiksreg te verloor indien hulle nie hul volle toegewese lyn-allokasie kan gebruik nie (sonder ’n geldige . Dié voorstelle sal private spoorvervoer vir myn- en landbougebruikers onekonomies maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter