GEVEG SPAAR BOERE AMPER R400 MILJOEN
Jan 28, 2022
2 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO:
ANDRIES GOUWS
GRAAN SA en ander belanghebbendes se stryd sedert 2016 teen die omstrede aanstelling van ’n inspeksiediens vir voedselstandaarde vir die graan- en oliesadebedryf het die bedryf tot dusver R1,2 miljard aan onnodige uitgawes bespaar. Produsente alleen het R394 miljoen bespaar.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days