Landbouweekblad

‘Verwag fyner winsspronge’

Bewaringsboerdery

Dit is nie meer ’n vraag of wisselbou winsgewend is nie. Dit gaan nou oor die verfyning van alle beginsels van bewaringsboerdery en tegnologie, het dr. Willem Hoffmann, dosent in landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US), op Overberg Agri se voorplant-inligtingsdag gesê.

“Ons sien dit in omtrent alle landboubedrywe. Daar is nie meer rêrige groot spronge nie en dit is bitter lanklaas sedert iemand met iets vorendag gekom het wat boerderywinsgewendheid verdubbel het.

“Dit is nou ’n spel van fyn bewegings, fyn somme en die som dalk oor doen voordat jy die tjek teken.”

Nuttige modelle

Hoffmann en sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit