Landbouweekblad

Die stryd teen snywurms ‘begin by onkruidbekamping’

Plaagbekamping

Chemiese bekamping is nie die eerste wapen wat ’n boer moet inspan teen snywurms nie. Só het prof. Johnnie van den Berg vir Oos-Vrystaatse boere gesê op ’n boeredag van Bayer op Jaco Breytenbach se plaas, Lorenzo, naby Fouriesburg.

Hierdie plaag het boere in die oostelike somersaaigebiede, veral in die Oos-Vrystaat, die afgelope paar jaar groot skade berokken. Aan die begin van die huidige somerseisoen was daar boere wat dele van hul landerye moes oorplant nadat die snywurms die saailinge morsaf gevreet het.

Daar moet holisties en wyd na antwoorde gesoek word.

“Daar is boere wat sê die insekte se gedrag het verander en die insekdoder werk nie meer nie, die snywurms is daarteen bestand.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit