Landbouweekblad

Snywurms laat boere én kundiges kopkrap

’N VET gemors, is hoe Hans Maritz, saai-en-veeboer van Harrismith in die Oos-Vrystaat, vanjaar se snywurmplaag in sy distrik beskryf. Dit is volgens hom die ergste uitbreking nóg.

Hy sal 60 ha se gesaaides moet oorplant, en hy weet van boere wat selfs meer sal moet oorplant.

“Die optimale planttyd is verby en dít wat jy oorplant, is agter die res. Dit het ’n groot ekonomiese impak op die landbousektor. Saad alleen kos nou R2 000/ha.”

Boonop beteken hierdie seisoen se droë toestande dat die gifstowwe waarmee die wurms bekamp word, nie behoorlik in die grond ingewas word nie. Dit volg op ’n paar goeie seisoene wat ideaal was vir die aanteel van snywurms.

Die grootste skade

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter