Die Tuinier Tydskrif

Tuin-JOERNAAL

Wenbrief

Hallo Tanya…

Help asseblief! Wat gebeur met my Prunus-boom? Dit is nou die tweede somer wat dit gebeur. Die blare begin verbruin vanaf die onderste takke en beweeg stadig opwaarts. Ek is bekommerd dat dit aansteeklik is en vrees vir ‘n nabygeleë treurmoerbei wat nuut in die tuin is. Jou raad sal waardeer word en dankie vir ‘n wonderlike tydskrif.

Vriendelike groete, Anne Whitehead

Hallo Anne, Dit was ‘n moeilike een - ek moes baie navorsing doen om dit vas te stel. Ek hou egter van hierdie vrae, want ons leer altyd iets nuuts. Wat jy het is of – moenie dit met die stompkopkewer verwar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related