UIT GRIEKS
ns kry dit via Nederlands uit die Franse “argipel” wat “groep eilande” beteken. Dit kom oorspronklik uit Italiaans, waar “argipel” afgelei is van die eksotiese woord “Ægeopelagus”, die antieke naam vir die Egeïese See. Die grootste argipel in die wêreld is Indonesië, wat uit meer