Huisgenoot

RED BULL-BAAS SE BLOOS-BRIEFIES

AS SPAN is dit so te sê onmoontlik om hulle onder te kry, danksy die haas onkeerbare Max Verstappen. Maar nou kan die skandaal om die man aan die roer van Red Bull die brieke aandraai op hul sukses.

Die spanhoof, Christian Horner, wat getroud is met die oud-Spice Girl Geri Halliwell, is dalk vrygespreek ná klagtes van ’n vrouekollega, maar sy probleme is nog lank nie verby nie.

As jy op die hoogste vlak meeding, maak jy langs die pad ’n paar vyande. Jos Verstappen, Max se pa, is een van hulle. Hy waarsku dat dit rampspoedig vir die span kan wees as Christian in die toppos bly.

“Hier is spanning terwyl hy die hoof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke