Huisgenoot

SCHUMACHER ‘IS STEEDS HIER’

DIS aangrypend om sy stem ná jare van stilswye in die dokkie te hoor. “Jy moet één word met die motor,” klink Michael Schumacher se stem daarin op. En dan: “Eenhonderd persent perfeksie. Ek sou nie met enigiets minder kon saamleef nie.”

Dis onthutsend om hom in die dokumentêre rolprent oor sy lewe so vol lewenslus te hoor praat – dié legendariese renjaer wat nog nie weer in die openbaar gesien of gehoor is sedert hy in 2013 in ’n ski-ongeluk ernstige breinbeserings opgedoen het nie.

Dié woorde – uit ’n onderhoud vroeg in sy loopbaan – is Michael (52) se eerste woorde wat opklink in ’n nuwe Netflix-fliek oor sy lewe, en dit voel byna asof hy uit ’n vorige lewe met kykers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie