Huisgenoot

’N BAIE PRIVATE VREUGDE

OP 29 Desember 2013 het Michael Schumacher se lewe tot stilstand gekom. Alles wat hy was – die karre, vakansies, wêreldreise, glans en swier – het op ’n sneeubedekte helling tot ’n einde gekom.

Op ’n manier is Michael van daardie dag af vasgevang in tyd en sal hy altyd onthou word soos hy tóé was: een van die beste renjaers in die geskiedenis van Formule 1, met 91 oorwinnings, 155 besoeke aan die podium en sewe wêreldkampioenskappe.

Hy is nooit weer in die openbaar gesien nie. Sy vrou, Corinna, waak streng oor hom – hy lewe, maar nie soos ons dit ken nie.

Maar tyd het nie stilgestaan vir sy kinders, Gina-Maria (26) en Mick (24), nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers