Landbouweekblad

Staatsbegroting: Is die spaarvarkie oopgebreek?

Enoch Godongwana, minister van finansies, het in Februarie die begrotingsrede gelewer vir die staat se 2024-’25-boekjaar. Die begrote staatsuitgawes vir die jaar is R2,369 biljoen en die geraamde inkomste (belasting) R2 biljoen. Daar is dus ’n tekort van R332 miljard wat weer geleen en by die bestaande staatskuld van sowat R5,5 biljoen gevoeg gaan word.

Die delging van die staat se skuld is nou een van die grootste enkele uitgawes (R382 miljard). Daar moet ’n raps meer as R1 miljard per dag hiervoor betaal word.

Om staatskuld effens minder te maak, gaan daar sowat R150 miljard van die Reserwebank se gebeurlikheidsreserwes gebruik word. Dié reserwes bestaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter