Slanggids propvol inligting
Johan Marais se nuttige veldgids oor slange, ’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika, is bygewerk, hersien en uitgebrei, en nou beskikbaar.
Hierdie derde uitgawe is propvol nuwe inligting gegrond op wetenskaplike navorsing met betrekking tot die gedrag, identifikasie, voortplanting en gif van slange wat by die spesiebeskrywings ingesluit is.
Die handleiding