Landbouweekblad

Boedelbeplanning méér as ’n polis

Finansiële adviseurs of makelaars gebruik dikwels die begrip boedelbeplanning as die lokaas om vir ’n kliënt ’n testament op te stel. Dan word kontantbehoeftes en uitgawes geïdentifiseer en lewensversekering aan die kliënt bemark. Die kliënt is tevrede, want ’n kundige het met hom of haar gepraat en die tekorte uitgewys.

Boedelbeplanning behels egter baie meer as net ’n finansiële ontleding. Dit is noodsaaklik dat ’n holistiese boedelbeplanning gedoen word.

Gee genoeg inligting

Dit is wel so dat baie kliënte nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related