’N GEBORE SOKKERSTER
Hy is “ongelooflik”, “wêreldklas”, ’n “superster” en ’n “sensasie”. Só word Jude Bellingham beskryf. Hy draf uit vir die klub Real Madrid en die Engelse nasionale span – en hy is net 20 jaar oud.
Hy speel as ’n sentrale middelveldspeler – die posisie waarin hy sy loopbaan begin het. Sedert