WAAROOR DIT GAAN
Het jy geweet Hot Wheels-speelgoed is ná vyf dekades nog vuurwarm en die topverkoperspeelgoed ter wêreld? Nou kry die speelgoed lewe in die nuwe aksiebelaaide animasiereeks Hot Wheels Let’s Race op Netflix.
In dié reeks ontmoet ons die jongste generasie renjaers – Coop, Spark, Mac, Brights, Axle en Sidecar –