Die reis daarheen
aar is verskeie indirekte vlugte tussen Johannesburg en Kilimanjaro Internasionale Lughawe (geleë tussen Moshi en Arusha, dig teenaan die Arusha Nasionale Park) via Nairobi met Kenya Airways en Precision Air. Ethiopian Airways vlieg ook van Johannesburg na Kilimanjaro via ‘n stop in Addis Abeba. Boonop is daar vlugte via Dar es Salaam met