Kuier

GRYSER,MOOIER

Dit word nie altyd verwelkom deur almal wat dit natuurlik kry nie, maar grys hare is ook vir sommige ’n teken van wysheid en ’n lang lewe. Selfs jonger mense kleur deesdae hul hare grys!

STILERING

STILEER DIT SÓ

• Sagte krulle werk goed vir grys hare. Jy kan groot rollerssel droogblaas om golwe te skep. • Glad- of speels-opgekamde hare is ’n wenner. Versier jou hare met wit of silwer bykomstighede om die grys te komplementeer. • Oorweeg ’n keratien-treatment vir meer beheerbare hare met min frizz. Dit maak ook jou hare maklik om te style, want die hare is steiler, wat beteken jy kan jou stileertyd halveer. • ’n Kort elfiesnit is eenvoudig en sjiek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related