Tuis

KAMERS VOL kleur!

WIE WOON HIER? Wayne en Charlene Louw en Russel en Mia, twee miniatuur-worshonde
WAAR Wellington
GROOTTE VAN TUIN 600 m²
GRONDTIPE Granietagtige kleigrond
OUDERDOM VAN TUIN 5 jaar

Ek hou van kleur in my tuin en in my huis. Met die oog hierop en ons warm somers, het ek die tuin beplan en plante gekies,” vertel Charlene.

“Ek het presies geweet wat ek waar wou hê. Daar moes ’n laventel-en-roostuin naby ons slaapkamer wees, ’n groente-en-kruietuin waaruit ons organies kan eet en ’n vrugteboord met onder meer perske-, pruim- en appelkoosbome. Water maak my rustig en waterfokuspunte in die verskillende tuinkamers, en genoeg sitplek vir kuier, was ook op my lys.”

Die Louws het in Augustus 2018 in dié ontwikkeling op ’n wynlandgoed ingetrek en in Januarie 2019 het Charlene met die tuin begin.

“Ons het eers die muurtjies, keerwalle en boma laat bou. Ek het iemand gekry om my met die tuin te help, maar sy diens was teleurstellend. Behalwe dat die projek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related