Om op ’n plaas te bly, is nie vir sissies nie – dit verg ’n voertuig wat grondpaaie, klipperige hindernisse en lang reise kan aandurf.
Die Ford Everest XLT is ontwerp om enige pad met gemak te kan baasraak. Dit het ’n langer asafstand en ’n wyer spoor wat