Landbouweekblad

Pannar Seeds-program bemagtig raadgewers

Suid-Afrika se hardwerkende boere het baie op hul daaglikse doenlysies. Pannar Seeds teel al vir 65 jaar toppresterende mielie-, sojaboonen sonneblomteelmateriaal vir plaaslike toestande. Pannar se kundiges verstaan die eise van boerdery goed.

Pannar het sy Panagri-navorsings-en-klantadviesprogram bekend gestel om die werklading op jou, sy gewaardeerde boereklant, aansienlik te verlig en jou te help om jou boerdery suksesvol te bedryf. Deur Panagri se uitgebreide navorsingsbedrywighede doen Pannar die meeste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter