Pioneer is slim landbou, en dit is wat vanjaar by dié maatskappy se stalletjie op die Nampo-oesdag verwag kan word – nuwe, “slim” kultivarreekse op alle gewasse. Daarmee saam word saadbeskermingstegnologie van PowerCore™ op ses mieliebasters bekend gestel.
Pioneer se span staan reg met raad en aanbevelings oor genetiese tegnologie, kultivarplasings, plantestand en presisiebestuur.
Nuwe kultivarreekse
Een van die duidelike boodskappe wat Pioneer