Huisgenoot

NÓG ’N SKANDAAL IN DIE PIENK PALEIS

‘DIE MENSE VAN MONACO IS LIEF VIR DIE PRINS. HIERDIE MAN SE BEWERINGS MAAK HOM BAIE ONGEWILD’

DIE bloubloedgesin van Monaco is gewoond aan skandale, maar die nuutste een het niks met bewerings van ontrouheid, huweliksmoles of kinders by ander vroue te make nie.

Dit het te doen met geld.

En die jongste drama plaas die kollig op die bestedingsgewoontes van prins Albert en sy gesin.

DIE VERRAAD VAN BINNE

Die 65-jarige hoof van die Huis van Grimaldi moes onlangs reageer op onthutsende bewerings deur ’n voormalige werknemer.

Claude Palmero (67) was meer as twee dekades lank die finansiële hoof van die Pienk Paleis. Hy het hierdie posisie geërf van sy pa, André, wat al die jare Albert se pa, prins Rainier, gedien het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers