Landbouweekblad

Mengbak maak spuitwerk makliker, vinniger én goedkoper

Boereplan

Sy mengbak van vlekvrye staal met ’n vermoë van 200 liter, ’n in- en uitlaatstelsel én ’n gawe motortjie is só doeltreffend dat Jurie de Kock van Oudebakoven by Napier al tien vir medeboere gemaak het.

Dié jong boer hou nie van sukkel nie, en met ’n ontwerpkwalifikasie in die sak het hy kort nadat hy op hul familieplaas ingeval het, ’n oplossing vir die tydrowende mengproses gesweis. Hy het in 2021 by die boerdery aangesluit nadat hy aan die Stellenbosse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter