Landbouweekblad

Maler aan stroper speel klaar met onkruid

Boereplan

KORTOM

■ Onkruid in graanlande word nie noodwendig dadelik met bespuiting doodgemaak nie. Daarom het Henk Prins ’n onkruidmaler gebou wat aan sy stroper vasgebout word om onkruidsade heeltemal op te kerf sodat dit nie kan ontkiem nie.

■ Hy het sy maler uit ’n ou hamermeul gebou wat hy omskep het sodat dit onkruid en hul saad fyn maal en agter die stroper uitblaas.

INLIGTING

Ceres, Wes-Kaap De Hoop (woonplaas, 375 ha) en Glen Etive (510 ha): JCF Prins & Seuns (met Francois Prins aan die hoof) Koring, hawer, suiwel, vrugte Leemgrond en renosterveld Sowat 600 mm per jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit