Landbouweekblad

Kerwer maak korte mette van turksvyblaaie

LIGGING LIMPOPO

Cumberland (distrik Thabazimbi)

KORTOM

■ ’n Pasgemaakte turksvykerwer loop op spore van 3 m oor droogtafels waar die snysels uitdroog.

■ Die lemme van dié nuttige werktuig wat sowat R7 000 gekos het om te bou, is gemonteer op skuifhekrollers wat op die spore loop.

■ Mnr. Anton Scheepers, ’n wildboer van Limpopo, het ook ’n spesiale trollie vir die swaar masjien gebou wat dit met die minste moontlike arbeid kan verskuif.

In die droogtejare van 2015 tot 2017 het mnr. Anton Scheepers, ’n wildboer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit