’n Ideale pasmaat vir ongelyke oppervlakke
Die stewige grondvryhoogte van 380 mm van die Kemach 3,5 ton-vurkhyser maak dit ideaal vir werk op ruwe, ongelyke terreine.
Dit het ’n viersilinder-Isuzuenjin wat 37 kW lewer, en lekker groot bande. Die hyser het drie opligfases en kan goedere tot 4,7 m hoog lig.
PRYS: R690 000.