Presisie op sy beste
Die 12 000 V5-druklugsaaier van Equalizer vir kleingraan het ’n werkbreedte van 12 m met 44 ry-eenhede en ’n 273-plantspasiëring. Dit het twee tenks – een vir saad en een vir water wat aan die spuitbalke gekoppel is vir toediening van byvoorbeeld vooropkoms-onkruidgif. Daar is ook twee kleiner tenks aan boord – een vir fyner sade en een om slakkorrels toe te dien. Dubbele toedienings is moontlik deur tande op twee dieptes, naamlik vir