Die MCM RTL30-vurkhyser vir ruwe terrein word aangedryf deur ’n Yunnei 490-dieselenjin van 42 kW, en kan tot 3 000 kg tot ’n hoogte van 3 m lig. Die geslote kajuit is volledig toegerus met lugversorging en ’n trukamera. Die Chinese werktuig het ’n dieseltenk van 36 liter.
PRYS: R454 250. NAVRAE: Mnr. Marco van Niekerk, MCM Multi Construction Machines, Kaapstad, 079 446 9586.
Die Zoomlion ZE75E-10- hidrouliese slootgrawer weeg