Landbouweekblad

Troef droogtes met die regte sielkunde

Droogte is ’n herhalende en terugkerende verskynsel in die droë en halfdroë gebiede van Suider-Afrika. Van twee gebeurtenisse kan ’n mens in dié gebiede seker wees: Dit gaan die een of ander tyd weer droog word . . . en daardie droogte gaan gebreek word. Trouens, dit is 100% seker dat dit die een of ander tyd droog gaan word – dit is net onseker wanneer.

Dit is hierdie onsekerheid wat veroorsaak dat boere reken dit is onmoontlik om vroegtydig vir droogtes te kan beplan.

Dit is egter belangrik dat ’n mens juis hierdie onsekerheid optimisties moet benader deur vooraf planne vir die volgende droogte te beraam. As ons geweet het wanneer dit weer droog gaan word, sou dit immers nie nodig gewees het om vooraf daarvoor te beplan nie!

In die verlede, toe daar nog ’n goed bestuurde staatsondersteunde droogtehulpskema in veral Suid-Afrika was, kon boere dit bekostig om nie vir die gevolge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding