Landbouweekblad

Belangrike neigings op wêreld se grootste landbouskou

VOORUITSKOUING Tegnologie

Lank was die hoofdoel van boere wêreldwyd om ’n vinnig groeiende bevolking van genoeg kos te voorsien. Deesdae is gehaltevereistes ’n paar trappies hoër, boonop teen ’n stewige prys, en onderhewig aan maatskaplik aanvaarbare en volhoubare omgewingspraktyke.

Volgens Hubertus Paetow, voorsitter van die Duitse landbouvereniging (DLG) wat Agritechnica, die wêreldbekende tweejaarlikse uitstalling vir landboumasjinerie en -werktuigtegnologie, aanbied, is die volhoubare en doeltreffende gebruik van hulpbronne ook ekonomies sinvol.

“Dit is terselfdertyd moontlik om produktiwiteit te verhoog en koste, asook die impak op die omgewing, te verminder.”

Agritechnica is die bymekaarkomplek van baanbrekers, visioenêres en kundiges van reg oor die wêreld om die nuutste tegnologie, oplossings en idees vir die landbou aan te bied, te siene te kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter